advertisement
Question
Posted by: shortie | 2010-03-29

uitslag of wat?

Goeiedag dokter,
Ek is manlik, effens oorgewig, werk gewoonlik weg v d huis af en gevolglik eet ek meestal gemorskos. Ek het ontsettend baie kleinerige puisies, soos n uitslag, wat eers net op my bo-arms was, maar nou amper my hele lyf beslaan. Dis selfs op my maag, bene en rug en sye. Is dit dalk n hitte uitslag (ek kry baie gou warm en sweet) of is dit dat ek dalk n detox nodig het. Watse metode en salf/pil kan ek gebruik vir die puisies/uitslag om dit te probeer wegkry en voorkom?
Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Shortie
dit kan infeksie van die haarfollikels wees as die puisies rooi is en geel punte het, en dan mag jy dalk antibiotika salf nodig hê. As dit net klein wit harde knoppietjies is, is dit dalk keratosis pilaris en dit word behandel met retin-A room. Miskien moet jou dokter eers daarna kyk en 'n finale diagnose maak want dis moeilik as ek dit nie kan sien nie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-03-29

Hallo Shortie
dit kan infeksie van die haarfollikels wees as die puisies rooi is en geel punte het, en dan mag jy dalk antibiotika salf nodig hê. As dit net klein wit harde knoppietjies is, is dit dalk keratosis pilaris en dit word behandel met retin-A room. Miskien moet jou dokter eers daarna kyk en 'n finale diagnose maak want dis moeilik as ek dit nie kan sien nie.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement