advertisement
Question
Posted by: Lala | 2012/01/23

Uitslag

Hello Dokter

Ek het rooi knoppies onder slegs een voet en teen die een kant. By party skilfer die vel af. Dit jeuk glad nie en pla my nie maar ek is bang dit versprei. Wat kan ek gebruik. Ek het die Apteker gevra en gebruik paar dae Terbecil (generies van Lamasil) maar dit toon nog geen verbetering.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lala

Dit sal beter wees om 'n dokter konsulteer. Dit is moontlik 'n kontak dermatitis, maar daar is ook ander oorsake wat met 'n ondersoek en bloedtoetse uitgeskakel kan word. Staak intussen die gebruik van Terbecil, want indien dit 'n vel reaksie was wat op kortisoon salf gereageer het, sou daar al 'n verbetering in die toestand gewees het.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement