advertisement
Question
Posted by: Jo | 2011-11-15

UItslag

My pa het ''n uitslag wat lyk soos bloed kolletjies onder sy vel. Dit is regoor sy hele liggaam, onderste deel van sy liggam meer as boonste. Dit jeuk of pyn nie. Wat kan dit wees. Het oornag verskyn. Hy is 56 en sukkel met hoë  bloeddruk en cholesterol.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jo

Jou pa het 'n toestand wat ons petechiaele bloeding. Dit het vele oorsake en dit is daarom baie belangrik dat hy 'n dokter vir 'n ondersoek en bloedtoetse konsulteer om die oorsaak te vind. Die oorsaak kan wissel van 'n infeksie tot sistemiese toestande, onder andere, karsinoom. Maak dus seker dat jou Pa die dokter konsulteer om die oorsaak te vind.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Jo | 2011-11-18

Dankie vir die terugvoering. Hy was by die dr en het ITP en is nou op kortisoon behandeling.

Reply to Jo

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement