advertisement
Question
Posted by: Lala | 2011/02/21

Uitslag

Ongeveer 2 weke terug het my dogter van 11 nadat sy gestort het gekla sy jeuk. Daar was ''n fyn uitslag op haar rug en voorkant, bors en maag. Ek kon niks op arms en bene sien. Ons het antihistamien pille en aansmeer middel by apteek gekry. Vandag het sy gaan stort en weer dieselfde. Wat kan dit wees wat met rukke verskyn? Dankie byvoorbaat

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lala
Party mense is bietjie sensitief vir die chloor of ander chemikaliee in die water. Dit is nie gevaarlik nie en antihistamien help gewoonlik.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/21

Hallo Lala
Party mense is bietjie sensitief vir die chloor of ander chemikaliee in die water. Dit is nie gevaarlik nie en antihistamien help gewoonlik.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement