advertisement
Question
Posted by: Caileen | 2010/11/18

uitslae van bloedtoetse

Dankie, ek sal Dr Bets op hoogte hou soos die toetsuitslae kom, dan kan jy dit asb vir my vertolk. Ek skryf net die neer wat abnormaal lyk. (daar is a lang lys van tellings wat normaal is en wat negatief is).

Dit lyk vir my, wat hoog is moet laag wees en wat laag is moet hoog wees.

Haemoglobin 8.6
Red cell count 3.38
Heamatocrit 27.3
RDW 20.7
White cell count 2.07
neutrophills abs 0.91
lymphocytes abs 0.62
Monocytes abs 0.12

platelet count 148
ESR 43
C-reactive protein 58

Tumour marker beta-2-microglobullin 3.9
VMA-uitskeiding 6.8
Prokalsitonien 1.91

Behalwe hiervoor het die long-xstrale gewys dat daar tekens is van longvliesontsteking (maar nie ernstig nie)

Ek moet sê , dat ek bietjie beter voel vandag, ek voel meer op en wakker vandag. My hoofpyn voel ook bietjie beter.

Ek sal vandag vir Dokter Oostuizen noem van die Q koors.

Baie dankie en mooi bly!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Caileen
jou bloedtoetse wys defnitief daar is 'n onderliggende infeksie/inflammasie. Ek is bly jy voel effens beter vandag!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/18

Hi Caileen
jou bloedtoetse wys defnitief daar is 'n onderliggende infeksie/inflammasie. Ek is bly jy voel effens beter vandag!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement