advertisement
Question
Posted by: HB | 2010/10/19

Uitmekaar gaan...hoe verwerk ons dit?

Ek en my vriendin is amper 6 jr saam, en het besluit om finaal uit mekaar te gaan. Sy en haar 2 kids (voel amper soos my eie) bly nog by my en gaan einde Okt trek. Dit was my besluit omrede ons verby mekaar leef en mekaar nie meer gelukkig maak nie. Ons leef by mekaar verby en doen so te sê  elkeen ons eie ding.

Ek is nog lief vir haar en sy vir my, maar sy stem in dat dit beter sal wees vir ons albei. Ek wou voortgaan vir die kids se onthalwe, maar dis nie regverdig teenoor ons almal nie. Sy en my seun van 19 kom ook nie meer oor die weg nie a.g.v dinge wat sy hom van beskuldig het so met tyd. Sy het aan haar kinders verduidelik dat dit finaal tussen ons verby is en dit lyk of hul vrede maak daarmee, hulle wil nietemin nog by my kom kuier naweke waarmee ek nie n probleem het nie.

Maak ek die regte besluit...dit gaan mos erg wees so alleen, alhoewel ek glo dat dinge tussen ons nie meer kan werk nie...sy wil nie rerig trek nie en bly my vra hoe ons dit dalk kan maak werk...hoe bly ek sterk en gee nie in nie??

My hart is seer as ek net dink aan die hele ding..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

From out here, who can tell you whether or not you have made the right decision ? As you explain it, it sounds reasonable. Remember, couples counselling isn't always a method to glue back together a relationship that is coming apart, but a way to explore and better understand such a relationship, to part in a more understanding and peaceful manner, and to better plan for the future of everyone involved.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: HB | 2010/10/21

Dankie days of our lives  -) Dalk n goeie idee..ek weet nietemin dat ek haar en die kids geweldig gaan mis, maar dit moet nie n alleen rede wees om ons verhouding te red nie.

Dankie ...

Reply to HB
Posted by: days of our lives | 2010/10/21

kyk HB dis nooit maklik nie, en dit is ook waar dat as daai vlammetjie nie meer brand soos dit moet nie en sekere irritasies kan nie weggaan nie maar word meer dan is dit baie moeilik soos cybershrink sê  om selfs partykeer by couselling reg te kom kan ook onsuksesvol wees. Die besluit lê  nog by jou, miskien moet jy vir 2 weke by iemand gaan kuier en dan besluit hoe jy regtig voel oor haar, en dit kan jou ook ''n goeie idee gee of jy eerder alleen sal wil wees of is die verlange en gemis te veel, ek glo dit kan jou dalk tydelik ''n oplossing of antwoord gee. enige opbreek en uitmekaar gaan is erg en ook traumaties, ek hoop jy besluit om vir ''n paar dae weg te gaan sonder -|- ak met haar, wie weet dalk sal jy dan weet wat jy wil doen. sterkte.

Reply to days of our lives
Posted by: cybershrink | 2010/10/19

From out here, who can tell you whether or not you have made the right decision ? As you explain it, it sounds reasonable. Remember, couples counselling isn't always a method to glue back together a relationship that is coming apart, but a way to explore and better understand such a relationship, to part in a more understanding and peaceful manner, and to better plan for the future of everyone involved.

Reply to cybershrink

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement