advertisement
Question
Posted by: Jo | 2010-12-13

Uiters moody seun - depressief

My seuns van 10 is uiters " moody" , sal die een oomblik lag en gesels en die volgende is hy so kwaad dat hy goed sê  en doen sonder dat hy besef wat hy doen.
Hy sal jou ook " uitblok"  indien jy hom irriteer - dus as ''n onnie hom irriteer sal hy nie vir hom luister nie en dan die hele les mis.
Wat kan ek doen? Is daar iets wat ek vir hom kan gee wat sal help? Is hy depressief?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jo
Agressie in tieners kan 'n teken van depressie wees. Laat 'n opvoedkundige sielkundige hom evalueer vir jou om te sien of hy nodig het om medikasie te gebruik
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: J | 2010-12-13

Sjoe. Die kind sal by ''n terapeut moet uitkom. Ek neem aan ''n goeie pak slae help nie?

Reply to J
Posted by: Cyberdoc | 2010-12-13

Hallo Jo
Agressie in tieners kan 'n teken van depressie wees. Laat 'n opvoedkundige sielkundige hom evalueer vir jou om te sien of hy nodig het om medikasie te gebruik
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement