advertisement
Question
Posted by: Suzanne | 2008/12/04

Uiteet/Nandos

Ek probeer tans om gewig te verloor en volg ' n gebalanseerde dieet. Ek voel egter dat ek eenkeer per week myself wil " treat" . Ek is mal oor Nando' s en wil weet of dit reg is as ek 1 dag per week daarvan eet. Ek eet gewoonlik die 1/4 hoender (bors en vlerk), die " regular"  spinasie en " regular"  portugese slaai. Hoeveel kj sal dit min of meer wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Suzanne
Ek is bly om te verneem dat jy 'n gebalanseerde dieet gebruik om gewig te verloor. Jy kan wel die Nandos maaltyd soos beskryf, een keer per week eet sonder om jou dieet te laat kelder. Kyk op die 'Diet' deel van hierdie Webwerf en doen 'n soektog met 'Nandos' om die verskillende energie- en vetwaardes van hulle kosse te sien. Nandos gee ook 'n brosjure uit vir hul kliënte wat hierdie inligting bevat - vra hulle dus gerus volgende keer vir so ‘n brosjure as jy in die winkel is.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Tasha | 2008/12/04

Hallo Suzanne,
Gaan op hulle website, hulle gee die hele menu + die vet, kj, proteine ens. inhoud daarby. Ek weet die portugese slaai maak amper niks vet nie en dis beter om die drumsticks of chicken sticks of srtips te kies wat baie min vet bevat. Die 1/4 hoender bevat 16.7 g vet wat baie is. Spicy rice is ook ' n baie goeie opsie. Sterkte!

Reply to Tasha
Posted by: ZZZ | 2008/12/04

Moenie wat jy 6 dae probeer reg doen in een dag vernietig nie!

Reply to ZZZ

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement