advertisement
Question
Posted by: Jaenine van der Walt | 2012/09/25

uit asem

My man het 7 jaar gelede n 4 aar hartomleining gekry. Ek het n vraag?. Sy enkels swel weer baie hy is baie kort van asem. Sodra hy iets optel gooi hy op en het nie suurstof nie. Moet ek worry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Beste Jaenine

Dankie vir die vraag. Jou man klink glad nie goed nie en dit is belangrik dat hy deur sy kardioloog gesien word. Swelsel van die enkels en kortasem is dikwels simptome van hartversaking en dit is baie belangrik dat hy geondersoek en behandel word.

Ek hoop dit gaan beter met hom.

Vriendelike groete, JT

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cardiologist | 2012/09/27

Beste Jaenine

Dankie vir die vraag. Jou man klink glad nie goed nie en dit is belangrik dat hy deur sy kardioloog gesien word. Swelsel van die enkels en kortasem is dikwels simptome van hartversaking en dit is baie belangrik dat hy geondersoek en behandel word.

Ek hoop dit gaan beter met hom.

Vriendelike groete, JT

Reply to Cardiologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement