advertisement
Question
Posted by: ENGELA | 2011/02/28

U.I.F

Ek moes bedank uit my werk van 11jr omdat my man nou op ''n ander dorp werk. Ek moes verneem ek kan nie UIF eis nie omdat ek self bedank het. Dis bitter onregverdig. Kan mens nie hierteen protesteer nie. Dis darem ''n geldige rede hoekom ek moes bedank en nie sommer net my werk opgegee nie. Hoe kan ek maak om ''n klag aanhangig te maak.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageLabour lawyer

RE: UIF

Die wetgewing wat die Werkloosheidsverskeringfonds reguleer, bepaal dat ‘n person wat bedank het nie geregtig is op werkloosheidsvoordele nie. Dit maak nie saak wat die rede vir die bedanking is nie. Slegs werknemers wat afgedank is kan werkloosheidsvoordele eis.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/06/27

Ek wil net graag weet indien 'n werknemer na 'n jaar besluit om net weg te bly. Niks van hom laat hoor en oproepe vanaf die werknemer vermy. Mag die persoon UIF trek. Daar is UIF maandeliks oorbetaal.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/05/20

ek will weet of daar 'n manier is op uif eis alhoewel ek bedank het.nie sommer netso nie.maar wel onder haglike werks omstandighede?

Reply to Anonymous
Posted by: D.T | 2014/10/28

Ek wil weet as jy onder n maand vir n plek werk en jy word regtig baie siek en jy was al by 3dokters gewees en elke keer boek hulle jou afsiek en jy gee die briewe in by jou werk, mag die werkgewer jou afdank of nie, en as hy dit gedoen het wat kan jy doen omtrenrt dit en hoe werk die UIF storie en hoe lank vat dit om uit te betaal.

Reply to D.T
Posted by: alta | 2011/03/29

Ja... ek het die pad geloop... het self Vrouekeur genader en die artikel het verskyn, geen manier dat die regverdige, getroue, pligsgetroue ens persoon kan eis nie. die voordele wat jy bygedra het gaan net na die, droster, ontroue afgedakte, -|- rakwerker, job jumper of afgedakte skelms. hulle wat nie werk kan of wil hou nie, wat nie trots is op hulle werk nie!!!
sterkte, niks wat jy gaan doen of se sal die saak verander nie.

Reply to alta
Posted by: quti | 2011/03/03

Nee ongelukkig nie. Die wet is ''n hele tydjie terug verander dat jy nie kan UIF eis indien jy bedank nie, vir enige rede nie.

Reply to quti

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement