advertisement
Question
Posted by: Sondri | 2011/10/26

tweeling swangerskap

Ek het pas uitgevind ek is swanger met ''n tweeling.
My dokter het wel gese dat die kans op ''n tweeling is baie skraal die sonaar het wel twee gewys. Is daar iets om dit te verhoed. Ek wil ook graag weet op hoeveel weke heg die fetus.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

There is no way of preventing a twin pregnancy. I am afraid I don't understand the word 'heg'.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: maryke | 2011/12/01

If I''m pregante can I use my Tb tretment

Reply to maryke
Posted by: sondri | 2011/11/01

sondri@hotmail.co.za

Reply to sondri
Posted by: sondri | 2011/11/01

Dit sal gaaf wees. Die inligting wat ek kry is baie teenstrydig.

Reply to sondri
Posted by: gynaedoc | 2011/10/31

There is no way of preventing a twin pregnancy. I am afraid I don't understand the word 'heg'.

Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: Star | 2011/10/28

Baie geluk van ''n mamma met ''n baie besige 9jarige tweeling dogters. Wat die swangerskap aan betref, was myne maar baie dieselfde as met my seuntjie. Luister vir jou lyf en vat dit rustig die eerste paar maande. Hegting vind plaas tussen 6-8weke dink ek. Wat ek wel erger gehad het was sooibrand en kopsere, maar die res was ma dieselfde, behalwe die grootte,lol! As jy dalk jou mail wil post kan ons bietjie meer gesels as daar nog dinge, wat ek seker is, wat jy wil uitvind of weet. Ek''t met my twee gesien, tweeling inligting is nie so volop, maar nou moet ek by se, die internet was ook nie daaityd nie.

Reply to Star

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement