advertisement
Question
Posted by: Bertha | 2012/05/22

tweeling

Ek is swanger. Op ongeveer 7 weke het ek krampe en baie ligte bloeding ervaar, ek is ginekoloog toe. Sy het gesien daar is 2 babas. Een meet 6weke en 6dae en die ander 5weke en 5dae. Die eerste se hartjie het mooi geklop maar die tweede was moeilik om te sien en die hartjie het nie geklop nie.
Presies 10 dae later het ek teruggegaan. Die eerste se hartjie het nou vinnig geklop en oor die 8weke gemeet.
Die tweede se hartklop kon sy nie optel nie. Sy het steeds gesukkel om die tweede baba te sien. Toe sê  sy die baba het ophou groei en sal heeltemal verdwyn.
Op die uitdruk van die sonar foto het gestaan die tweede baba meet 7 weke.

Hoe is dit moontlik om een baba maklik te sien en die ander moeilik? Dit was n interne ondersoek. Kan daardie pen-ding nie oral bereik nie? Ek het selfs my boude hoë r opgelig om dit makliker te maak.
My swangerskap simptome het die naweek skielik erger geraak. Kan dit beteken dat my baba weer groei? Dit is nou presies n week na my tweede besoek.
Hoe algemeen is dit dat n tweeling (faternal) een stadiger as die ander is?
En hoe algemeen is dit om op 7 weke nie n hartklop te kan hoor nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

By 7 weeks the heartbeat should be seen. If the baby was seen well enough to masure it then it should have been seen well enough to detect a heart beat. It does sound from your description that the one baby has died.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2012/05/29

By 7 weeks the heartbeat should be seen. If the baby was seen well enough to masure it then it should have been seen well enough to detect a heart beat. It does sound from your description that the one baby has died.

Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: Annie | 2012/05/24

Ek is min of meer in dieselfde situasie.
Ginekoloog het op 8 weke gesê  daar is twee baba''s maar een groei nie en sal vanself aborteer. Sy het genoem dat ek waarskynlik bloeding sal ervaar.
Dis meer as n week later en niks het gebeur waarvan ek weet nie.
Ek probeer glo al2 my kinders gaan ok wees. Maar tog is ek bang.

Sterkte.

Reply to Annie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement