advertisement
Question
Posted by: Gerda | 2009-11-16

TVT

Hallo Dr. Ek het so 2 maande terug histerektomie gehad, en terselfdetyd het die dr vir my ' n TVT ingesit. Die bandjies is vasgemaak in my lieste, eerder as die pelvis.
Vanaf daardie tyd het ek vreeslikke ' trek pyn'  in die een been. So asof die rekkie te styf getrek is. As ek stap, dan gee die een been ook sommer net mee onder my. Dan moet ek eers hele rukkie stil staan totdat ek weer reg is om te loop. Ek het ook heeltyd die gevoel dat my blaas vol is, en as ek gaan is daar nie eens 2 druppels nie. Ek sukkel steeds soms om te gaan, ander kere is dit weer heel normaal. Ek kan ook nie se dat ek heeltemal droog is nie, soms is ek en dan weer die volgende dag nie!! Kan so ' n TVT bandjie skuif? As ek my been oopmaak, kan ek die rekkie in my lies voel. Is dit normaal?

Laat weet maar asb?
Gerda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gerda
Die bandjie kan nie vanself skuif nie. Dit behoort nie die heup te beinvloed ( meegee van die been te veroorsaak nie) - dalk is dit 'n komplikasie van die manier wat mens moet lê terwyl hulle 'n histerektomie doen, en ek stel voor jy sien 'n fisioterapeut vir 'n evaluasie van die heup. Bespreek jou urien simptome met die spesialis - miskien moet hy net weer kyk na waar die bandjie le en of die traksie daarop genoeg is.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009-11-16

Hallo Gerda
Die bandjie kan nie vanself skuif nie. Dit behoort nie die heup te beinvloed ( meegee van die been te veroorsaak nie) - dalk is dit 'n komplikasie van die manier wat mens moet lê terwyl hulle 'n histerektomie doen, en ek stel voor jy sien 'n fisioterapeut vir 'n evaluasie van die heup. Bespreek jou urien simptome met die spesialis - miskien moet hy net weer kyk na waar die bandjie le en of die traksie daarop genoeg is.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement