advertisement
Question
Posted by: Nita | 2010/05/26

Tussentydse periode (Reë l 43)

Dankie dat jy my vraag beantwoord het. My vraag was nommer 131.Dit gaan oor my man wat elke maand laat onderhoud aan my en ons seun betaal. Ons was in die hof gewees en daar het hulle besluit dat met die reë  l 43 hy R 5 000.00 ''''n maand vir my en R 2 000.00 ''''n maand vir ons seun moet betaal. My man en sy prokureur het toe sommer besluit dat die geld agteruit betaalbaar is en wil bv. vir Mei maand eers die 26ste van Mei vir Mei betaal. Die hele probleem kom in dat die dag in die hof, die regter nie gesê  het wanneer hy die geld moet betaal nie, sy het net gesê  hy moet my elke maand betaal nou dink hulle dat hulle kan betaal net wanneer hulle wil. Ek het gedink dat dit vanselfsprekend is dat dit op die eerste van elke maand moet wees of dat hy tyd het tot die 7de, nou wil hy my die 26ste eers betaal en ek werk nie op die stadium nie want ek maak nog ons baba groot, hy is vandag 9 maande oud. Wat sê  die wet in so geval? Kan ek self hof toe gaan en dit regstel of moet ek met my prokureur gaan en lyk my hy is te besig want ek het hom al ''''n paar keer ge -|- ak maar hy kom net nie sover om my te help nie.

Dankie vir jou raad, dit word waardeur.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageFamily law expert

Your Application to vary the existing order in terms of Rule 43(6) will fail.

Rule 43 (6) explicitly says that the Court 'may, on the same procedure', vary its decision in the event of a material change taking place in the circumstances of either party or a child, or the contribution towards costs proving inadequate.

The question therefor is 'what material change' have taken place?

You will need to bring a Application for variation under Rule 42 of the Uniform Court Rules, not Rule 43.

Best is to ask your attorney to assist.

Answered by:
Bertus Preller - Family Law Attorney
KWJ Inc - Cape Town
http://www.divorceattorney.co.za
info@divorceattorney.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: family law expert | 2010/05/29

Your Application to vary the existing order in terms of Rule 43(6) will fail.

Rule 43 (6) explicitly says that the Court 'may, on the same procedure', vary its decision in the event of a material change taking place in the circumstances of either party or a child, or the contribution towards costs proving inadequate.

The question therefor is 'what material change' have taken place?

You will need to bring a Application for variation under Rule 42 of the Uniform Court Rules, not Rule 43.

Best is to ask your attorney to assist.

Answered by:
Bertus Preller - Family Law Attorney
KWJ Inc - Cape Town
http://www.divorceattorney.co.za
info@divorceattorney.co.za

Reply to family law expert | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2015/06/13

How long does it normally take to apply for the rule 43(6) in the case of a husband that is trying to get relieve if he is not able to contribute as per the orignal rule 43?

Posted by: G-Dad | 2010/05/27

Ek sal eerder jou prokureer blameer omdat die regter in meeste gevalle slegs die aansoek toestaan soos aangevra deur jou prokureer/advokaat, baie prokureers maak sulke flaters en ongelukkig moet die klient daaronder lei, as ek in jou skoenne was sou ek of vir ''n reel-43(6) gaan, die koste is minimaal waar jy vra vir ''n vasgestelde datum soos die eerste van elke maand en dat die bevel gestippuleer word dat hy nie later as die eerste mag betaal nie, indien die bevel voorsienning maak vir ''n datum soos die eerste dan moet hy binne sewe dae van datum dit inbetaal omdat vakansie dae en naweke ''n rol kan speel vir laat betaling, maar as die bevel voorsienning maak vir voor of op die eerste en nie later as die eerste mag betaal en die bedragg moet -|- ant of bank transfer wees, indien hy die geld dan nie betyds betaal dan sal hy in minagting skuldig wees.

Ek weet ek was daar met my eks, ek moes haar ''n tydelike onderhoud betaal het omdat sy werkloos was, my bevel het wel voorsienning gemaak vir die eerste van elke maand niks anders, ek het haar eers die sewende betaal met ''n tjek omdat sy alles in haar vermoe gedoen het om my in die tronk te kry en daar was niks wat sy kon doen nie.

Jy kan wel onderhouds hof toe gaan om ''n datum vas te stel, maar dit kan ''n uitgerekte proses wees, ''n reel-43(6) dink ek gaan die vinnigste wees die koste behoort nie meer as R250 te kos nie, Bertus behoort die vasgestelde kostes te ken.

Reply to G-Dad

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement