advertisement
Question
Posted by: talana | 2012/07/04

tuberculosis

Wil graag weet hoe groot die gevaar van TB medikasie tydens n swangerskap. Het nog 3 maande medikasie gevat sonder dat ek geweet het ek is swanger.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Talana

Wees asseblief so vriendelik om my te verwittig oor watter medikasie jy geneem het. Met ontvangs van jou antwoord, sal die saak my verdere aandag geniet.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: talana | 2012/07/06

Ek was op ethambutol en rifinah. Baie dankie

Wil graag weet hoe groot die gevaar van TB medikasie tydens n swangerskap. Het nog 3 maande medikasie gevat sonder dat ek geweet het ek is swanger.

EXPERT''S REPLY
Subject:
Posted by: Cyberdoc | 5/7/2012
Talana

Wees asseblief so vriendelik om my te verwittig oor watter medikasie jy geneem het. Met ontvangs van jou antwoord, sal die saak my verdere aandag geniet.

Groete

Reply to talana

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement