advertisement
Question
Posted by: Pieter | 2013/02/05

Tros hoofpyne

Ek kry hoofpyn elke 2e of 3de dag, Oorwegend laat middag en nag. Hoofpyn begin links agter in nek en beweeg na agter linker oog., Ek moet regop wees lê  vererger dit,ek neem Migral wat verligting bring. Ek was by ''n neuroloog, het Mr scan geneem van brein en nek, hulle kon geen fout vind vir hoofpyne (Tros hoofpyn gediagnoseer) Ek het hoë  bloeddruk, en sedert ek Plexum Plus begin gebruik het het die hoofpyne begin, Dr het nou Hipotone 500mg voorgeskryf en hoofpyne vererger nou .Het u raad

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Pieter,
As dit wel troshoofpyn is dan is daar definitief ‘n raad, veral as Migril verligting bring.
Kontak my asb op 0825555763, en ek sal varder verduidelik (na 4nm asb)

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Sebastian | 2014/02/14

Gaan na www.clusterbusters.org baie raad daar. Goeie inligting site.

Reply to Sebastian | 1 comment (hide)
Posted by: Geraldine | 2014/10/10

I have had troshoofpyn (cluster headaches) for 33 years. I have at least 3 to 4 a day. During the day when I feel the attack coming on I drink 2 Tramacet and then for a few hours I'm O.K. If the attack catches me in my sleep, then Tramacet does not work and I then must take Migril or Maxalt. Have also been for every test under the sun. A neurologist had me in hospital for three days. Prescribed Thaden and Epletin - still no joy! Have been told about the LSD & Cannabis but am afraid of getting 'hooked' on the stuff and then what is "safe" usage? I am absolutely desperate and the cost of the medication is exorbitant. I want to be rid of the clusters, not for a few hours only.

Posted by: Anonymous | 2013/12/11

Pieter Ek kry reeds vir 7 jaar tros hoofpyne. Moenie na enige gemors raad luister nie.Ek was by talle dokters en het nie eers die moeite gedoen om te gaan vir scans nie. Ek gebruik tans 450mg Lithium per dag vir my hoofpyne. dit werk baie goed, maar onglangs het hoofpyne in elk geval weer begin kop wys. Ek stel voor jy gaan swart mark toe vir die regte medikasie, aangesien dokters en aptekers nie weet hoe 'n tros hoofpyn voel nie. Kry LSD op die swart mark gewoonlik te koop in die vorm van klad papier ook genoem "acid" Jou hoofpyn sal 95 % verbeter.

Reply to Anonymous | 2 comments (hide)
Posted by: Geraldine | 2014/10/10

Het jy miskien al enige goeie raad gekry?

Posted by: Cora | 2014/01/28

Ek kry tros hoofpyne al 13 jaar, net sodra ek dink dis nou verby (ek kry soms vir 'n jaar lank geen aanval) dan steek dit weer kop uit. was vir elke denkbare toetse soos: bloed, xtrale, scans, proloterapie, suurstof, hordes medikasie, selfs by homopate gaan aanklop. ek het steeds geen oplossing, en hulle is ook so onvoorspelbaar, soms as jy opgooi bring dit verligting, ander kere is dit die ergste wat jy kon doen! ek lees ook maar gereeld op die internet of daar nie nuwe medikasie of behandelinge is nie, het ook van LSD gelees, maar nou is ek te bang om die goed te toets, sal mos nie weet hoeveel ek op 'n slag moet neen, en hoe gereeld? of gebruik mens dit net tydens die aanval?

Posted by: martie | 2013/03/07

ek het las van erge hoofpyn dubbel visie en prikkeling op die vel my hande gan dood en ek gebruik tans migrain coctails, tramaset, synflex en ek kry nie verligting van die hoofpyn nie

Reply to martie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement