advertisement
Question
Posted by: Mikky | 2010/11/02

Troat

Goeie dag,

Ek sukkel die afgelope 2 maand met my keel. My keel is asof dit brand. Dit is elke oggend as ek wakker word dan brand my keel soos wanneer mens draf en uit asem is en jou keel begin so brand gevoel kry. Dit is baie erg wanneer ek wakker word en raak dan ligter deur die dag tot dit heeltemal weg is. Ek sukkel vreeslik met sooibrand. basies enige iets wat ek eet of drink veroorsaak sooibrand en ek eet nie regtig sterk, branderige kosse nie, tot weet bix stoot op, maar my " main concern"  op die stadium is my keel wat so brand in die oggend.

ek is 21 jaar oud en behalwe vir reflux esophagis is ek gesond

dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mikky
Dit kan die gasse van die suur wees (van die reflux) wat dit veroorsaak. Gebruik jy 'n antisuur op die oomblik? Indien nie, moet jy dalk jou dokter vra om 'n sterk een voor te skryf soos Nexiam of Pantaloc.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/02

Hallo Mikky
Dit kan die gasse van die suur wees (van die reflux) wat dit veroorsaak. Gebruik jy 'n antisuur op die oomblik? Indien nie, moet jy dalk jou dokter vra om 'n sterk een voor te skryf soos Nexiam of Pantaloc.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement