advertisement
Question
Posted by: KAREN | 2010/04/18

TRIPHASIL

HI. HOOP U KAN MY HELP. EK WAS OP TRIPHASIL VIR 10 JAAR. GEDURENDE DIE TYD WAS MY PERIOD ELKE MAAND OP TYD EN SO 4 NA 5 DAE LANK, MAAR NADEHAND BAIE MIN (BLOED). DAAR WAS NADERHAND SKAARS IETS, TE MIN VIR N TAMPON EN SELFS N DOEKIE NET N PANTY LINNER WAS NODIG MAAR SOU DAAR WEES VIR 4 NA 5 DAE.. SO MY VRAAG IS: IS DIT NORMAAL? IS DIT ONGESOND EN NADELIG OM SO MIN TE VLOEI OP DIE PIL OF NORMAAL? EK HET WEL DIE PIL GELOS VIR DIE AFGELOPE 5 MAANDE. NOU IS DIT WEL AL MEER MAAR NET VIR SO 2 DAE. EK WIL NOU WEER OP DIE PIL GAAN SO WIL GRAAG WEET SOOS EK HIER BO GEVRA HET. IS DIT NORMAAL OF ONGESOND OM SO MIN TE VLOEI? EN IS DAAR N RISIKO OM VIR SOVEEL JARE OP DIE PIL TE WEES? SOOS MAAK DIT JOU RISIKO VIR KANKER GROTER OF SO IETS? DANKIE VIR U TYD EN HULP! KAREN...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It is normal to have light periods on the Pill as it thins the womb lining. This does not affect your health. The length of use of the Pill does not affect the risks.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2010/04/20

It is normal to have light periods on the Pill as it thins the womb lining. This does not affect your health. The length of use of the Pill does not affect the risks.
Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: mandi | 2010/04/19

Hi
Ek is ook op triphasil vir omtrent 3jaar, ek kry baie blaas infeksie en het ook ''n swam infeksie. ekt gedink dis die pil en vir ''n maand hom gelos. toe gaan ek ginekaloog toe en vra hom van die pil en hyt vir my gese triphasil is ''n baie goeie pil, dit keer die meeste kankers, help vir jou vel en natuurlik keer dat mens swanger word, en nou is ek weer terug op die Pil. so ek dink nie die pil maak jou risiko groter vir kanker nie

Reply to mandi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement