advertisement
Question
Posted by: KAREN | 2009/12/23

TRIPHASIL

HI DR. HOOP U KAN MY HELP! EK KAN NIE OP DIE STADIUM SWANGER RAAK NIE, MAAR HET GISTRAAND N GLIPSIE GEHAD. EK SIT IN DIE BOSVELD EN HIER IS NIE N APTEEK NABY NIE SO EK KAN NIE DIE MORNING AFTER PIL GAAN KOOP NIE. EK HET WEL N PAKKIE TRIPHASIL BY MY WAT EK VAN PLAN WAS OM OP TE BEGIN WANNEET EK MY VOLGENDE PERIOD OOR 2 WEKE KRY. EK HET AL GEHOOR DAAR IS PILLE IN JOU PAK WAT JY KAN DRINK DAN WERK DIT SOOS DIE MORNING AFTER PIL. KAN U GROOT ASB VIR MY VERDUIDELIK WATTER PILLE DIT PRESIES IS. EK HET GEEN ANDER KEUSE NIE, EK WIL REGTIG NIE NOU SWANGER RAAK NIE. DANKIE VIR U HULP. KAREN.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Dis seker nou te laat om te help - maar neem 4 geel pille binne 72 uur en 12 ure later weer 4 geel pille
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement