advertisement
Question
Posted by: KAREN | 2009/12/23

TRIPHASEL

HI DR. HOOP U KAN MY HELP! EK KAN NIE OP DIE STADIUM SWANGER RAAK NIE, MAAR HET GISTRAAND N GLIPSIE GEHAD. EK SIT IN DIE BOSVELD EN HIER IS NIE N APTEEK NABY NIE SO EK KAN NIE DIE MORNING AFTER PIL GAAN KOOP NIE. EK HET WEL N PAKKIE TRIPHASIL BY MY WAT EK VAN PLAN WAS OM OP TE BEGIN WANNEET EK MY VOLGENDE PERIOD OOR 2 WEKE KRY. EK HET AL GEHOOR DAAR IS PILLE IN JOU PAK WAT JY KAN DRINK DAN WERK DIT SOOS DIE MORNING AFTER PIL. KAN U GROOT ASB VIR MY VERDUIDELIK WATTER PILLE DIT PRESIES IS. EK HET GEEN ANDER KEUSE NIE, EK WIL REGTIG NIE NOU SWANGER RAAK NIE. DANKIE VIR U HULP. KAREN.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Take 4 yelloe pills and another 4 yellow pills 12 hours later.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Dina Steyn | 2010/02/25

Hey ek wil net weet wanneer is dit veilig om seks te he. Ek het 2 maande terug ''n dogtertjie gehad en is nou tans 13 dae op triphasel. Ek en my man het vanoggend onbeskermde seks gehad. Kan ek swanger raak of hoe? Ek wil nie nou baie graag swanger raak nie aangesien my kind nou maar eers 2 maande oud is?

Reply to Dina Steyn
Posted by: Tina | 2010/01/12

Hi doc, ek is 43 en gebruik al 28 jaar lank Triphasil sonder enige probleme. Ek het dit nou gelos, want ek wil graag gewig verloor en wil net weet, is dit wys om nou ' n ander pil te gebruik en watter een is veilig? Kan ek dit aanlyn kry?

Reply to Tina
Posted by: ADEL | 2009/12/23

HI KAREN

EK HET OOK AL IN SO SCENARIO BELAND EN HET 2 WIT PILLETJIES GEVAT EN 2 12 UUR LATER. EK HET NIE SWANGER GEWORD NIE. DIE WITTES IS JOU AKTIEWE PILLE. AS JY GEEN ANDER OPSIE HET NIE, PROBEER DIT MAAR. EK HOOP DIT WERK VIR JOU OOK. :-)

Reply to ADEL
Posted by: gynaedoc | 2009/12/23

Take 4 yelloe pills and another 4 yellow pills 12 hours later.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement