advertisement
Question
Posted by: At | 2008/09/28

Trepilene

Ek het baie verskillende antdepressante gebruik wat nie gewerk het nie, ek is nou op trepilene en vir drie maande het dit goed gegaan maar nou is ek weer erg depressief, slaap sleg met slaappille (Dormicum 15mg) 2 per aand. hoekom werk die trepilene nie meer nie. Ek kan nie die ander duur pille bekostig nie, my hele gesin ly onder my toestand. Help asseblief
Dankie At

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

At

Dankie dat jy health24.com besoek het.

'n Mens se liggaam word gewoond aan medikasie en daarom neem die effektiwiteit na 'n tydperk af. Ek stel voor dat jy 'n psigiater konsulteer en sodoende vas te stel of dit nie die probleme oplos nie. Jy moet ook jou Dormicum slaappille staak, aangesien jy sal vind dat jy sonder dit nou beter gaan slaap. Dit sal 'n tydjie neem voor jy weer 'n normale slaap patroon het, sonder enige medikasie.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement