advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2011/02/07

Travel Doctor/clinic

Hi Doc,

Ons het baie opwindende nuus gekry: Die BHP myn-groep in Australie het my man ''n pos aangebied! Ons is baie opgewonde aangesien ons reeds ''n paar mense al ken wat daar bly en werk.

Ons gaan nou binne die volgende maand oor vlieg vir die " site visit"  en -|- rak teken en nou begin my kop oortyd werk: kan ek op enige van my siekte-toestande of vorige operasies ''n VISA geweier word? Ek verstaan dat die Travel Doc ook gaan wil toetse, ens. doen. Wat kan ek hier te wagte wees?

Ek gaan 17 Feb. vir my opvolg Gastroskopie (Barrets) by Gastro-Ent. en 9 Maart het ek ''n afspraak vir ''n volledige Cardio opvolg by Dr. Blomerus. Ek kan mos net al hierdie toetse se uitslae ook vir die Travel Doc wys, né ?

Baie dankie Doc.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Dit klink na 'n opwindende geleendheid. Ek is nou nie so op hoogte van die immigrasie vereistes nie, maar die dokter wat jou sal ondersoek sal jou seker 'n idee kan gee. Vat soveel van jou toetse en verslae saam as nodig, dat hulle nie vir jou onnodige dubbel toetse laat doen nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/07

Hallo Cornel
Dit klink na 'n opwindende geleendheid. Ek is nou nie so op hoogte van die immigrasie vereistes nie, maar die dokter wat jou sal ondersoek sal jou seker 'n idee kan gee. Vat soveel van jou toetse en verslae saam as nodig, dat hulle nie vir jou onnodige dubbel toetse laat doen nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement