advertisement
Question
Posted by: Tiny | 2013-01-16

Transfer???

Hi da wil graag weet my man werk vir n groot maatskappy wat reg oor die wereld is, ons wil net weet as my man vra vir n oorplaasing mag die maatskappy weier? En as hy wel n oorplaasing kry mag die maatskappy sy selaris verminder? Wil net weet wat kan ons doen as dit wel gebeur asb?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement