advertisement
Question
Posted by: SP | 2010/01/07

TransAct

Hoe veilig is TransAct pyn plakkers vir ' n lewer en niere? As jou lewer bv klaar nie so goed funksioneer nie agv slegte lewensgewoontes? Ek wonder daaroor aangesien dit vir my klink asof die plakkers vir 12 ure konstant werk, beteken dit dat jou liggaam 12 ure aan een ipubrufen absorbeer? Is dit nie gevaarlik nie? Dit is voorgeskryf vir chostocondritits, ek het dit gekoop (dit was nogal duur) maar is nou effens bang om dit te gebruik agv al die newe effekte ens.

Dankie en voorspoedige nuwe jaar vir dokter...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo SP
Die bloedvlakke van flurbiprofen is baie laer met Transact plakkers as wanneer jy anti-inflammatoriese pille sal drink, maar mens moet dit liefs nie aanmekaar vir weke gebruik as jy lewer probleme het nie, want langtermyn gebruik kan die lewerensieme beinvloed. Flurbiprofen word deur die niere uitgeskei so die lewer hoef dit nie af te breek nie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/01/07

Hallo SP
Die bloedvlakke van flurbiprofen is baie laer met Transact plakkers as wanneer jy anti-inflammatoriese pille sal drink, maar mens moet dit liefs nie aanmekaar vir weke gebruik as jy lewer probleme het nie, want langtermyn gebruik kan die lewerensieme beinvloed. Flurbiprofen word deur die niere uitgeskei so die lewer hoef dit nie af te breek nie.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement