advertisement
Question
Posted by: Zaan | 2009-09-09

Toonnael

2 dae gelede het ek gemerk dat daar ' n helder vloeistof (reukloos, kleurloos) onder die nael van my groottoon uitkom. Nou sien ek dat die nael effens verkleur het (blouerig) en heeltemal los is aan die een kant tot by die naelbed. Dit is glad nie seer nie en ek het nie die toon gestamp nie. Wat kan dit wees, asb?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Zaan
Dit klink tog of die nael los gegaan het van trauma - het jy dalk ver gedraf? Partykeer kan dit die toonnael bed beseer en veroorsaak dat die nael lig?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Marjorie | 2016-04-13

As die nael is van hardloop wat kan gedoen word om beter te maak. my broer sukkel nou met los naels en hy hardloop hy wil comrades hardloop so wil sy tone reg kry voor daai tyd

Reply to Marjorie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement