advertisement
Question
Posted by: MICHELLE | 2010/01/24

tonyferguson

weet u iets van heirdie dieet wat nou beskikbaar is?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Michelle
Ek het al advertensies vir die Tony Ferguson dieet en produkte op die TV gesien en ek dink hulle het genoem dat dit by apteke beskikbaar is. Vra dus gerus by jou naaste apteek. Onthou net dat die beginsel van 'n lae-GI-dieet al reeds lankal in SA beskikbaar is (besoek gerus die Webwerf van die Glycemic Index Foundation by: www.gifoundation.com . Die boek en produkte soos jellie, ens, wat saam met Tony Ferguson se dieet verkoop word, is nie nodig nie. Jy kan boeke oor 'n lae-GI-dieet van bg. Webwerf aanskaf.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/01/25

Beste Michelle
Ek het al advertensies vir die Tony Ferguson dieet en produkte op die TV gesien en ek dink hulle het genoem dat dit by apteke beskikbaar is. Vra dus gerus by jou naaste apteek. Onthou net dat die beginsel van 'n lae-GI-dieet al reeds lankal in SA beskikbaar is (besoek gerus die Webwerf van die Glycemic Index Foundation by: www.gifoundation.com . Die boek en produkte soos jellie, ens, wat saam met Tony Ferguson se dieet verkoop word, is nie nodig nie. Jy kan boeke oor 'n lae-GI-dieet van bg. Webwerf aanskaf.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement