advertisement
Question
Posted by: Whity | 2009/01/07

Tongetjie wit?

Hallo DR,
Ek wil net hoor wat kan ' n wit tong veroorsaak?
Ek het nie koors nie maar het al op gemerk dat my tong
soggens wit aangepak het en ek ' n snaakse smaak in my mond
het..
Ek het nie meer my eie tande nie..
Wat kan dit wees en wat kan ek doen?
Dankie..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Whity
Dit kan dalk agv 'n droee mond wees, oorgroei van bakteriee of 'n candida tong infeksie. Probeer jou tong met 'n tongskraper skoonmaak, probeer Mycostatin druppels op jou tong en gebruik 'n antiseptiese mondspoel. Drink baie water (8 glase per dag) as jy nie hart of niersiektes het nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: die tandemuis | 2009/01/09

borsel net gereeld jou tong en tande en jy sal die verskil sien.

Reply to die tandemuis

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement