advertisement
Question
Posted by: tong in die kies | 2003/07/21

Q.

Tong

Hi, Is daar medikasie/pil/stroop om die aanpaksel op my tong op te los of moet dit "geskraap"word. Wat veroorsaak hierdie tong aanpaksel. Ek borsel ook my tong wanneer ek tandeborsel. Dankie

Expert's Reply

A.

Expert ImagePharmacist

Tong in die kies,

'n prominente wit of geel aanpaksel wat die normale pienk kleur van die tong verbloem is normaal weg 'n aanduiding van een of ander wanbalans. Die volgende kan oorsake wees:
1. Ooreet en te laat in die nag peusel
2. Candida oorgroei
3. Te min suur in die maag asook 'n wanbalans van pankreas ensieme
4. Vitamien tekorte kan ook dit veroorsaak
5. Voedsel allergie
Behandeling kan die volgende insluit:
1. Kyk na die hoeveelheid en die tipe voedsel wat u tydens elke maaltyd inneem.
2. Verminder die tussen in peusel.
3. Detoksifikasie programme kan ook 'n positiewe uitwerking he.
4. Kry 'n goeie vitamien en mineraal aanvulling by u apteek
5. Behou jou mondhigiene. Borsel tenminste na elke maal

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement