advertisement
Question
Posted by: Lorianne | 2009-07-04

Tone

Hi Dok

My seuntjie is 2 jaar en 4 mnde oud. Sy derde toontjie (beide voete) gaan onder die toontjie langs sy groottoon in dan lyk dit of die 2de toon op die 3de toon rus. Dit is so vanaf geboorte. Hy loop normaal en affekteer nie sy beweging nie. Is dit iets waarna ek sal moet laat kyk of sal dit vanself regkom. Dit lyk nie of dit hom pla nie maar ek is besorg vir wanneer hy ouer word.

Dankie vir die raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lorianne

Ek dink nie dit is iets om oor bekommerd te wees nie, maar jy kan x-strale van sy voetjies neem en dan 'n ortopeet konsulteer vir 'n volledige ondersoek.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement