advertisement
Question
Posted by: M | 2012/06/25

Tonalin

Hi dr, ek het al voorheen vir dr gemail oor raad oor my onderaktiewe skildklier.. ek het nou onlangs Tonalin begin gebruik, sal dit enige effek op my skildklier of my medikasie he? ek drink nou huidig Eltroxin, die rede hoekom ek met Tonalin begin het, ek drink Peptan ook, daai wat help vir die kolageen onder andere maar ook vir mens se joints, vel ens, toe beveel die vroutjie aan dat ek Tonalin saam drink want omdat ek so aktiewe mens is sal dit my baie help en Tonalin het ander voordele ook, sy het ook ''n onderaktiewe skildklier en sy drink Tonalin.. maar is dit en die peptan enigsins nadelig? of is dit so goeie produk soos wat almal se en die tv (maatband op kyknet)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste M
Basies behoort hierdie 2 produkte (Peptan wat kollageen bevat en Tonalin wat gekonjugeerde linoleïnsuur (CLA) bevat), nie met skildklierhormoonprodukte, soos Eltroxin, in te meng nie. Die kollageen sal soos enige ander proteïene deur die liggaam verteer en geabsorbeer word en die CLA sal waarskynlik nie 'n effek hê op die hormoon nie. Ek dink nie dat hierdie 2 aanvullings negatiewe effek sal veroorsaak nie, maar ek is ook nie seker of dit enigsins positiewe effek sal hê nie?
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: martie | 2012/06/26

Ek will weet As mens 2 lang werkend insuliene gebruik plus jy moet jou kolidrate tel en daar volgens spruit kan dit jou liggaam aftakel. Hoekom dit is wat met my man gebeur het hy was so siek dat n dr in pretoria vir my se ons moet hoop hy gaan dit nog n week maak. Nadat hy sy insulien verander het het hy begin beter word so dat hy nou 5kg op getel hy was 89 kg en het geweeg 53kg. Sy probleem is nou sy voete en bene pyn so dat hy nie amper kan loop nie. Toetse is gedoen en alles het reg uit gekom niks is fout nie. Hy kry nou reflexsologie en dit help net vir eendag dan begin dit weer van voor. Hy le 90% van sy dag om. Gee raad asb ek is deperaat.

Reply to martie
Posted by: DietDoc | 2012/06/26

Beste M
Basies behoort hierdie 2 produkte (Peptan wat kollageen bevat en Tonalin wat gekonjugeerde linoleïnsuur (CLA) bevat), nie met skildklierhormoonprodukte, soos Eltroxin, in te meng nie. Die kollageen sal soos enige ander proteïene deur die liggaam verteer en geabsorbeer word en die CLA sal waarskynlik nie 'n effek hê op die hormoon nie. Ek dink nie dat hierdie 2 aanvullings negatiewe effek sal veroorsaak nie, maar ek is ook nie seker of dit enigsins positiewe effek sal hê nie?
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement