advertisement
Question
Posted by: Minolah | 2011/01/14

Tog wel 1kg verloor.

Hi Dr, onthou u my inskrywing van 12/01/2010, nr 363.

Wel, die rede hoekom ek vir u komentaar gevra het was omdat ek self skepties was oor my saam geflantste eetplan. Ek dink nog steeds die stysel is te veel en gaan dit van Maandag af begin afskaf.

Wel hoekom ek nou skryf is die volgende. Ek het met die eetplan soos beskryf by nr 363 op Maandag 10/01/2011 begin. Ek was van plan om my slegs een keer per maand te weeg maar vanoggend toe voel ek net lus om my wel te weeg. Verbasend om te sê  ek''s een volle kg ligter!

Ek hoop dit gaan so aanhou - ek gaan nou net my stysel sny!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Minolah
Ek is so bly om te hoor dat jy alreeds 1 kg gewig verloor het. Dis puik. Moenie te veel aan jou dieetplan sny nie, want as jy weer te min eet (veral koolhidrate) dan kan jy maklik begin om honger te word en dit lei tot ooreet- iets wat jy nie wil doen nie!
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: TC | 2011/01/14

Hi het jou eetplan gelees en as jy hou by die porsie grootes klink al''s reg. Nou toe, sit jou daaglikse menu ook op die chat forum.
Dit sal jou ook baie help en motiveer.

Reply to TC
Posted by: DietDoc | 2011/01/14

Beste Minolah
Ek is so bly om te hoor dat jy alreeds 1 kg gewig verloor het. Dis puik. Moenie te veel aan jou dieetplan sny nie, want as jy weer te min eet (veral koolhidrate) dan kan jy maklik begin om honger te word en dit lei tot ooreet- iets wat jy nie wil doen nie!
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement