advertisement
Question
Posted by: Susan | 2010/12/15

Toe regteroor

Ewe skielik gisteraand het my oor toegeslaan en dit suis ook. My man het twee druppels Covomycin ingegooi. Ek het die naweek bietjie gesukkel met sinus en het ACC200 en Sinutab vir dit geneem. Raad asb vir die toe oor.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Susan
Jy het waarskynlik vog in jou middeloor. Probeer neusdruppels (in jou neus!) om die Eustachius buisie oop te maak en vermy opdroog middels wat die slym dik en taai gaan maak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/15

Hallo Susan
Jy het waarskynlik vog in jou middeloor. Probeer neusdruppels (in jou neus!) om die Eustachius buisie oop te maak en vermy opdroog middels wat die slym dik en taai gaan maak.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement