advertisement
Question
Posted by: Marita | 2011/04/03

Toe ore

Ek sukkel die afgelope paar dae baie met toe ore. Nadat ek Waxol in my ore gegooi het, het my huisdokter my ore uitgespuit en baie was uitgekry. Hy het ook antibiotiese druppels en kortisoon pilletjies voorgeskryf. My regter oor is egter nog steeds heeltemal " doof" , selfs al het die dokter Vrydag gesê  hy kan nou die oordrom sien en daar is nie meer was nie. Wat kan ek nou doen om weer mooi te hoor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marita

Ek stel voor dat jy 'n oor-, neus- en keelspesialis konsulteer, aangesien daar 'n hele paar oorsake vir jou doofheid kan wees.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement