advertisement
Question
Posted by: christi | 2011/04/07

toe neus

Middag dr, my seuntjie 27 maande se neus is die afgelope 2 dae al so erg toe dat hy eintlik wakker word m net bietjie asem te skep. Hulle het desember sy adenoids en mangels verwyder maar nogsteeds sukkel hy so met ''n toe neus, ek spuit reeds sterimar 3x per dag en hy was al 5 dae op demazin. Ek wil net weet wat sal die beste wees Otrivin spuit of Iliadin spuit en wats die verskil?
Hy het net peanut allergie so ek twyfel of dit ''n allergie is!
Die pediater het begin feb vir hom betanoid druppels gegee vir sy neus maar nous dit weer so erg.

Dr se raad sal wardeer word dankie
Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Christi

Otrivin en Illiadin het presies dieselfde werking en dit sal nie 'n beduidende verskil maak nie, maar ongelukkig kan hierdie produkte nie vir langer as 7 dae gebruik word nie, anders het dit 'n omgekeerde uitwerking en sy neus sal dan meer toe wees. Ek stel voor dat jy weer die pediater besoek, aangesien hy dalk 'n kursus antibiotika nodig het.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement