advertisement
Question
Posted by: Anna | 2011/09/02

Toddler behavior

My seuntjie is 2 jaar oud en het die week na ''n nuwe skooltjie toe gegaan. Hy het vir 2 maande by my ouma gebly en voor dit was hy vir ''n maand in ''n ander skooltjie, en voor dit vir seker 2 of 3 maande in ''n ander skooltjie en voor dit het hy by die huis gebly. Ek het hom uit die 1ste skooltjie gehaal omrede ek nie meer tevrede was met hulle nie en die skooltjie daarna het ek hom uitgehaal want hy het die winter bly siek en die dokter het bloed getrek en uitgevind hy het ''n yster te kort en aanbeveel hy uit die skool moet bly tot sy yster bietjie opgetel het en die ergste koue verby is. Die skooltjie waar hy nou is, is baie oulik hulle het 24 camera stelsels en kyk mooi na die kinders. Hy huil die laaste 2 oggende nie eers meer as ek hom gaan aflaai nie. Wat my wel pla is van gister af kry hy woede buie as ek hom gaan haal en ons oppad huis toe is. Hy het vandag so ''n woede bui gekry van in die kar tot by die huis en woes gehuil en my geklap en geskree en dit was so erg dat ek begin skrik het en gedink het hy gaan enige oomblik ''n aanval kry en agteroor val. Is dit maar die nuwe aanpassing by die skool dat hy kwaad is vir my dat ek hom vat en hoe hanteer is so ''n woeste tantrim want hy het die aggresie nog nooit voorheen gehad nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Maybe I'm old-fashioned, but to me an institution that provides day-care for a child of 2 is not truly a "school", but a child care facility. This is sinificant in terms of what one would expect and want of the facility. Safety and care based on a thorough knowldge o children, would be among what I'd be looking for.
What you describe is hard to interpret. If he shows other signs of disliking the new place, one would wonder if there is something actually wrong wih it ( someone handling the child roughly, for instance ) or if this is just a temporary protest by him at having so many changes in his young life.
I'd also wonder about whether there is any possibility of some physical reason for him to have started bruising easily ? Its relaively unusual for a child of two receiving a normal diet, to be iron-deficient and to have symptoms of that, and other heamatological ( blood ) problems can present similarly - I'd wonder whether it might be useful to have him and his blood state checked by a paeditatrician rather than a GP ( unless the previous testing and treatment was done by a paediatrician, of course ).
mommy's response is also wise and worth attention. There's no value at all in a school having so many cameras unless they use them to check in such situations. Was he wrestling with another child, or bullied or just clumsily handled by staff or another child, or had he been falling over ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: What??? | 2011/09/05

Hoe laat jy dit toe dat jou 2jarige kind aan jou slaan, Ek het self nie ''n kind nie, maar as jy dit toelaat gaan dit aanhou.

Hy word seker net gewoond aan die nuwe skool, en leer die dinge net by maaitjies, Maar jy moet hom laat verstaan dat jy die ouer is en jy die pakslae uitdeel.

Hy is nog baie jonk, en ek het ondervinding met kindertjies, maar jy moet hom reg leer voor dit te laat is.

Reply to What???
Posted by: cybershrink | 2011/09/03

Maybe I'm old-fashioned, but to me an institution that provides day-care for a child of 2 is not truly a "school", but a child care facility. This is sinificant in terms of what one would expect and want of the facility. Safety and care based on a thorough knowldge o children, would be among what I'd be looking for.
What you describe is hard to interpret. If he shows other signs of disliking the new place, one would wonder if there is something actually wrong wih it ( someone handling the child roughly, for instance ) or if this is just a temporary protest by him at having so many changes in his young life.
I'd also wonder about whether there is any possibility of some physical reason for him to have started bruising easily ? Its relaively unusual for a child of two receiving a normal diet, to be iron-deficient and to have symptoms of that, and other heamatological ( blood ) problems can present similarly - I'd wonder whether it might be useful to have him and his blood state checked by a paeditatrician rather than a GP ( unless the previous testing and treatment was done by a paediatrician, of course ).
mommy's response is also wise and worth attention. There's no value at all in a school having so many cameras unless they use them to check in such situations. Was he wrestling with another child, or bullied or just clumsily handled by staff or another child, or had he been falling over ?

Reply to cybershrink
Posted by: mommy | 2011/09/02

Ek dink jy is reg dat dit dalk maar deel is van die aanpasssing.....n kleintjie reageer soms met aggressie as hy hartseer, bang of gefrustreerd en kwaad is. Hy kan selfs die gedrag by n ander maatjie aangeleer het of fies wees omdat n ander maatjie hom seergemaak het. As hulle kameras het, kan jy mos gerus vra om te kyk of daar enigiets is wat jou pla, maak ook seker dat jy kan sien wat aangaan terwyl sy doek geruil word....my seuntjie het baie aggressief geraak en wou nie meer by die kleuterskool afgelaai word nie, totdat ek hom gevra het om my te wys wat aangaan....hy t herhaaldelik vir my gedemonstreer hoe hy seergemaak word terwyl hulle sy doek ruil! hy s nou in ander skooltjie en floreer! luister net na jou moederhart!

Reply to mommy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement