advertisement
Question
Posted by: Sophia | 2010/03/28

Tissue Salts

Werk tissue salts regtig? Dit is nou die pers en blou botteltjies wat by die apteek gekoop word met die nommers op. Ek drink al vir naastenby 3 weke lank verskeie van die tissue salts, maar kan egter nog glad nie ''n verskil agterkom nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello

tissue salts help as 'n persoon seker deficiencies het of 'n probleem het. Dit hang af hoe lank 'n mens al 'n probleem het hoe lank dit gaan vat om reg te kom. dit word aanbeveel om 2 tabs elke 2 ure te gebruik vir die eerste 2 dae en dan vier keer 'n dag daarna. Sekere deficiencies benodig sterker doseerings, so dit hang af wat 'n mens behandel.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement