advertisement
Question
Posted by: Ronel | 2010/04/20

Tiroied nodule

Hi Dokter,
Ek het ''n sonar van my tiroied gehad vandag, en dit wys dat daar ''n nodule van ongeveer 4x5mm op die linker lob is. My TSH T3 en T4 is normaal, maar ek wag nog vir die antiligaam uitsae.

Wat my egter bekommerd maak, is dat ek 2 jaar gelede Nodules van my larinks laat verwyder het. Geen toetse is op die nodules gedoen nie. En van na die laser operasie nogsteed ''n seer keel het en erge heesheid. (voel soos chroniese laringitis, heesheid en moeilike sluk) Na baie ondersoeke later, is my hiatus hernia en refluks, herstel.

Kan die nodules in die larinks en nou die op die tiroied verband hou met mekaar?

Groete
Ronel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ronel
Nee dit hou nie verband nie. Nodules op die stembande is gewoonlik agv irritasie van die stembande ( te veel praat/sing of irritasie van suur soos met refluks) Tiroied nodules word veroorsaak deur die weefsel in die skildklier wat vergroot en 90% van die tyd is dit nie kankeragtig nie. Sien ook http://www.medicinenet.com/thyroid_nodules/article.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Momof3 | 2010/04/21

Hi Ronel

My response in Afrikaans wont be so good but I do advise you to have it tested for cancer. I know someone who had laryngitis for years on and off who had similar symptoms as you have and I am afraid it was positive. Please have all the tests done. She went for chemo and is fine today. Sterkte.

Reply to Momof3
Posted by: cyberdoc | 2010/04/21

Hallo Ronel
Nee dit hou nie verband nie. Nodules op die stembande is gewoonlik agv irritasie van die stembande ( te veel praat/sing of irritasie van suur soos met refluks) Tiroied nodules word veroorsaak deur die weefsel in die skildklier wat vergroot en 90% van die tyd is dit nie kankeragtig nie. Sien ook http://www.medicinenet.com/thyroid_nodules/article.htm
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement