advertisement
Question
Posted by: Mieke | 2010/03/01

Tiroied kanker

Ek is 3 maande terug met tiroeid kanker gediagoseer, my skildklier is verwyder asook limpkliere in my nek( die kanker het versprei na die limfklier) Volgens die onkoloog is radioaktiewe jodium behandeling nie nodig nie. Ek is tans op 3mg Eltroxin per dag, maar vind dat ek gewig aansit, waarom so, en, moet ek dalk vir n tweede opinie gaan ivm die jodium behandeling?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mieke
Dit hang af van wat die stadium van die kanker was en die tipe selle waaruit jou kanker bestaan het, of radioaktiewe behandeling nodig is of gaan werk. Ek sien jy is by 'n onkoloog so vra hom volgende keer hoekom dit nie vir jou aangedui is nie. Jy kan dalk aan die begin bietjie gewig aansit van die Eltroxin tot jou dosis gestabiliseer is, trek hulle gereeld bloed om te kyk na jou skildklier funksies?
Hier is 'n goeie website met baie inligting: http://www.cancer.gov/cancertopics/pdq/treatment/thyroid/Patient/page1
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: jimmy | 2016/04/29

Hi Dr Bets. My vrou het skildklier. Kanker ons wag vir sekere bloed toetse. Maar wil proaktief optree. Enige raad. Sal baie welkom wees. Op hierdie stdium is gebed die enigste wat help vir die hart maar die werklikheid maar dit baie moelik. Ek bemin hierdie vrou met my hele hart groot ASB help my. Baie dankie. Groete Jimmy

Reply to jimmy
Posted by: cyberdoc | 2010/03/01

Hallo Mieke
Dit hang af van wat die stadium van die kanker was en die tipe selle waaruit jou kanker bestaan het, of radioaktiewe behandeling nodig is of gaan werk. Ek sien jy is by 'n onkoloog so vra hom volgende keer hoekom dit nie vir jou aangedui is nie. Jy kan dalk aan die begin bietjie gewig aansit van die Eltroxin tot jou dosis gestabiliseer is, trek hulle gereeld bloed om te kyk na jou skildklier funksies?
Hier is 'n goeie website met baie inligting: http://www.cancer.gov/cancertopics/pdq/treatment/thyroid/Patient/page1
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement