advertisement
Question
Posted by: Lyn | 2012/08/27

Tiroied

Hi Dok

Ek is gediagoseer met ''n uitgesproke vergrote tiroied. DIe lob beslaan grootliks deur ''n groot nodule van 30 x27 mm. Daar is ''n mate van retro sternale ekstensie aanwesig. DIe perifere oppervlak van die nodule bevat veelvuldige klein verkalking met onreelmatige sentraal en perifere kiesteuse afbraak. Hier is verhoogde vaskulariteit van die letsel aanwesig en onreelmatige kiesteuse afbraak sowel as die groote van dei nodule is eksisie biopsie aangedui. Die res van die parenchiem regs vertoon dig en ook in die linker lob en isthmus en veelvuldige klein kolloid nodules is hier sigbaar. Wat beteken dit in normale terme?

Groete. Lyn

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lyn

Ongelukkig kan 'n mens nie veel wys raak, sonder 'n histologiese diagnose nie. 'n Biopsie van die skildklier sal gedoen moet word om 'n definitiewe diagnose te kan maak en om behandeling te kan voorstel. Wat is jou skildklierfunksie en het jy enige ander simptome behalwe 'n vergrote skildklier?

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lyn | 2012/08/30

Hi Dr Anrich

Geen ander simptome nie. As mens na die sonar kyk, lyk dit net soos ''n groot gat. Mens sien geen digte weefsel nie.

Reply to Lyn

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement