advertisement
Question
Posted by: johan | 2010/11/09

tik

het broer wat verslaaf is aan tik was al by tale instansies se hulle kan nie help teensy hy erken dat hy probleem het. Die probleem waarmee ons sit is dat hy dit nie wil erken en wil hulp he wat moet ek doen. My broer is baie intelegente persoon en dit maak my seer om te sien dat hy so lyk asb help my.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Geagte Johan

Een van die sleutels vir die herstel van n verslaafde is dat hy or sy moet erkenning gee aan sy toestand. U Broer moet met 'n erkende behandelings kliniek in verbinding tree en 'n afspraak maak vir 'n in diepte onderhoud met 'n gekwalifiseerde persoon.

Die uwe

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Addictions expert forum | 2010/11/09

Geagte Johan

Een van die sleutels vir die herstel van n verslaafde is dat hy or sy moet erkenning gee aan sy toestand. U Broer moet met 'n erkende behandelings kliniek in verbinding tree en 'n afspraak maak vir 'n in diepte onderhoud met 'n gekwalifiseerde persoon.

Die uwe

Reply to Addictions expert forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement