advertisement
Question
Posted by: LIANA | 2010/12/17

Thyroid Pille?

WAT DINK U VAN DIE PILLE?

Nativa’ s Thyroid Complex has
specifically been formulated to assist the body to stabilize thyroid function.

The actives in the formula assist the body in the following ways:

L-Tyrosine attaches to iodine to form active thyroid hormones. It also supports mood elevation, the reduction of appetite and body fat and is a mild antioxidant.

Selenium is essential for the production of thyroid hormones. It is also a powerful antioxidant that assists to inhibit the oxidation of fat.

Iodine helps to convert the thyroid hormone T4 into T3.

In combination the B-vitamins provide general metabolic support - inter alia they assist with energy provision, brain function, digestion, the conversion of food into energy and the protection of the nervous system.

DANKIE...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Liana
Ek dink dat hierdie “Nativa Thyroid Complex” tablette nie nodig is vir iemand met 'n normale skildklier nie. Indien jy 'n onderaktiewe skildklier het, dan sal jou dokter vir jou skildklierhormoon tablette voorskryf. Laat jou huisarts jou skildklierhormoonvlakke toets alvorens jy enige produk gebruik wat met die funksie van die skildklier inmeng omdat die skildklier soos die dirigent van die liggaam optree. Dit is besonder gevaarlik om met die funksie daarvan te peuter en kan lei tot skildkliervergroting en allerhande ander probleme. Soos ek alreeds genoem het, behoort fisiese oefening jou metabolisme te prikkel en gewigsverlies weer aan te help sonder om jou aan die gevaar van skildklierhormoonwanbalanse bloot te stel.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/12/19

Beste Liana
Ek dink dat hierdie “Nativa Thyroid Complex” tablette nie nodig is vir iemand met 'n normale skildklier nie. Indien jy 'n onderaktiewe skildklier het, dan sal jou dokter vir jou skildklierhormoon tablette voorskryf. Laat jou huisarts jou skildklierhormoonvlakke toets alvorens jy enige produk gebruik wat met die funksie van die skildklier inmeng omdat die skildklier soos die dirigent van die liggaam optree. Dit is besonder gevaarlik om met die funksie daarvan te peuter en kan lei tot skildkliervergroting en allerhande ander probleme. Soos ek alreeds genoem het, behoort fisiese oefening jou metabolisme te prikkel en gewigsverlies weer aan te help sonder om jou aan die gevaar van skildklierhormoonwanbalanse bloot te stel.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement