advertisement
Question
Posted by: kappie | 2009-03-04

THORACIC OUTLET SYNDROME

Geagte Doc de Beer

Ek het gelees van Thoracic Outlet Syndrome en my probleem van die afgelope 8 jaar is heeltemal in die artikel beskryf.
Kan u my asseblief na iemand verwys. Ek is woonagtig in Port Elizabeth.

Vriendelike groete

Kappie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageShoulder Doc

BEste Kappie,

ek is bly dat die artikel jou gehelp het. So ver dit die moontlilkheid van behandeling betref die volgende:
Ons verwys ons gevalle na die dokter soos genoem in ons artikel. Ek sal hom sterk aanbeveel aangesien daar baie onkunde ivm hierdie toestand is onder die dokters. As jy dit nie na hom toe kan kom nie kyk op ons artikel: sy foonnommer is daar en vra sy sekretaresse om iemane aan te beveel nader aan jou
Groete,

Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement