advertisement
Question
Posted by: BAIE UPSET!!! | 2008/12/08

Thinz, relislim en slenz

Hoekom is die lewe so onregverdig!! Ons molliges kon hierdie tipe medisyne gebruik sonder om dit te MISBRUIK!! Nou moet ONS daaronder ly omdat die maergatte dit gebruik het vir energie en wie weet watse ander jazz!! Kom ek sê  julle nou ' n ding... S.A se persentasie vettes gaan sky-high wees teen 2010! Dit maak my boos dat ek daaronder moet ly.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Baie Upset
Die rede hoekom hierdie soort dieetpille wat epinefrien of efedrien bevat, verban is, is omdat dit baie maklik tot verslawing lei. Ek het al talle berigte van Lesers ontvang wat vir my vertel het dat hulle tot so lank as 16 jaar Thinz, ens, gebruik. Dit is veiliger om gewig te beheer met 'n gebalanseerde dieet en daaglikse aërobiese oefening. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss' en 'Diet Detective' en lees die artikels oor verslankingspille en die nadelige newe-effekte wat dit kan veroorsaak.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

10
Our users say:
Posted by: KristFry | 2009/04/05

Hi the whole world ! This is my 1st pale and I promise to summon up some serve!

Reply to KristFry
Posted by: Mika | 2009/02/26

Hennie kry ' n penis enlarger, daai goedjies wat jy moet pomp en dan trek dit al die bloed na die punt van jou penis toe. Of gaan na ' n ginekaloog toe.

Reply to Mika
Posted by: HENNIE | 2009/02/25

VERSKOON MY.
EK HAD PROBLEEM MET MY PENIS, SO KLEIN. EK VRA. HOE MAAK MY PENIS GROOT EN HARD. GEE MY RAAD ASSEBLIEF.
DANKIE

Reply to HENNIE
Posted by: Mika | 2009/02/24

Hoekom kan hulle nie net Thinz weer op mark sit nie!!!
Al wat ek die hele dag doen is eet..eet....eet! Met Thinz was ek meer aktief ek het tyd gehad vir alles maar, nou is ek moeg en het net tyd vir eet!!! Ek lyk al soos ' n Big Macmeal. Ek voel miserable en depresief. Wat moet ek doen ek trou oor 2 maande hoe kan ek vinnig gewig verloor? Ek warie nie of dit gesong is of nie help my net asb.

Reply to Mika
Posted by: maar net ek | 2009/02/17

jy kan nog thinz kry maar net mrt a voorskrif van jou dr dit mo0s ook ok dan nie dankie

Reply to maar net ek
Posted by: Honger | 2008/12/09

Hi Baie upset,
Ek kry op Finesse Mag se webblad ' n " Wonderdieet"  vir 21 dae vir die hele gesin en sonder pille! Met resepte!
Probeer dit!

Reply to Honger
Posted by: xoxo | 2008/12/09

hi baie upset soos doc alreeds hierbo gese het kan dit tot verslawing lui ek dink ook effedrien gee ' n tipe gevoel af wat mense verslaaf maak ek is nie heeltemal seker nie maar hoor baie produkte wat effedrien bevat is nou voorskrif medisyne ek hoor tot sinucon ook (bekend as tarentaalpille vir sinus) dis baie sleg en ek stem dis onragverdig teenoor die wat hulself kan gedra maar ongelukkig is daar van die mense wat nie kan nie

Reply to xoxo
Posted by: baie upset | 2008/12/08

Wat doen effedrien? ons almal lees tog die pack slip en sien wat die nadele is... dis dan mos op eie risiko as dit dan nog gevaarlik is...hoekom nie heeltemal skrap van die mark nie??

Reply to baie upset
Posted by: xoxo | 2008/12/08

dis glad nie die rede hoekom dit nou voorskrif medisyne is nie dis omdat mense dit gebruik om ' drugs'  mee te maak tik of iets dis die effedrien wat in die medisyne is

Reply to xoxo
Posted by: Baie upset | 2008/12/08

Jammer ek mik glad nie op dokter nie. U het nog altyd goeie raad gehad. ek is net bietjie frustreerd.

Reply to Baie upset

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement