advertisement
Question
Posted by: just | 2009/03/03

Testosterone

Is daar enige natuurlike alternatief om mans te help om in hul middeljare ' n aanvulling te kry(knorrige man sindroom). Vir ons vroue is daar verskeie hulp middels, maar wat van die arme mans. Ek kan sien hoe my man sukkel en na baie naslaan , moes ek lees dat mans wel deur ' n soort van menopouse gaan. Is daar natuurlike hulp of is dit net die peperduur plakkers wat beskikbaar is

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

haai

baie keer kort hulle Progesterone room. Solal maak wel 'n testosterone cream. Jy kan op hulle website gaan. Maar baie keer moet mens nie net hormone neem as dit nie indicated is. maar seker hy het die nodige bloed toeste.

Groete

Dr Debbie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement