advertisement
Question
Posted by: Lara | 2011/03/17

Testikulere kanker

Beste Dokter
My man (31 jaar oud) het ''n knoppie op sy testikuler - vir eers het dit gelyk of dit dalk ''n ingroei haartjie is, maar 2 maande later moet ek tot die slotsom kom dit kan nie dit wees nie. Hy se dit is seer. Dit is die grootte van ''n klein ertjie. Dink dokter hy moet maar dokter toe gaan - veral as u van mening is dit ''n ingroeihaar nie hierdie kondisie kan veroorsaak nie. Ek is bang hy het dalk testikulere kanker want gewoontlik begin dit met ''n knoppie, maar tog is simptoon dat die knop nie gewoontlik seer is nie, maar syne is seer. Ai tog, ek weet nie hoe ek hom kan motiveer om by die dokter te gaan aanklop nie. Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lara
Soos jy vir my beskryf is die knoppie op die skrotum (sakkie waarin die testis is) en as dit seer is, is dit waarskynlik 'n seboreuse sist (verstopte talgkliertjie wat infeksie ingekry het) Gewoonlik moet mens dit dreineer met 'n klein snytjie en dan is die probleem opgelos. Dit kan 'n abses word as mens dit net los. Dit sal beter wees as hy maar julle dokter gaan sien voor dit komplikasies veroorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/17

Hallo Lara
Soos jy vir my beskryf is die knoppie op die skrotum (sakkie waarin die testis is) en as dit seer is, is dit waarskynlik 'n seboreuse sist (verstopte talgkliertjie wat infeksie ingekry het) Gewoonlik moet mens dit dreineer met 'n klein snytjie en dan is die probleem opgelos. Dit kan 'n abses word as mens dit net los. Dit sal beter wees as hy maar julle dokter gaan sien voor dit komplikasies veroorsaak.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement