advertisement
Question
Posted by: Caileen | 2010/11/25

teruvoering van uitslae terwyl dokter weg was

Hello Dr Bets, bly om te sien jy is weer veilig terug!

Dr Burger het voorgestel ek Post weer as dokter Bets terug is 

Die SPesialis het bloedkulture gedoen en nie spesifiek vir Q koors getoets nie, maar hy reken die bloedkulture sou dit opgetel het as daar positiewe tieters was.

Kan dit die virus infeksie wees wat my siek maak?
EBV VCA IGM NEGATIVE
EBV VCA IGG A POSITVE
EBNA A POSITIVE
EBV EA A POSITIVE

My koors is nog steeds op en af, maar die hoofpyne en lyfseer is baie beter. Die goed in die drip maak my baie slaperig en ek voel bietjie depro vandag. Dit is die langste wat ek nog ook in ''''n hospitaal was.

Hello Doc
Wat beteken hierdie toets uitslae:

Haemoglobin 8.6
Red cell count 3.38
Heamatocrit 27.3
RDW 20.7
White cell count 2.07
neutrophills abs 0.91
lymphocytes abs 0.62
Monocytes abs 0.12

platelet count 148
ESR 43
C-reactive protein 58

A pancytopenia is present. Red cells show normochromia and microcytosis. Neutrophils show a left shift. No platelet clumping present on the slide.


Hallo Dr Bets.

Hier is uitslae van ander toetse gedoen. Sal dit waardeer as Dok asb vir my kan verduidelik.

Flow Cytometry uitslae

interpretation :
sample: bone marrow aspirate
limited immunophenotypic analysis . 1.% monoclonal B-cells with CD5 and CD19 co-expression as well as expression of dimCD20 (+) moderate CD52 (++) and CD43 with kappa light chain restriction. no CD38 expression detected.

Dankie
Dokter Bets is die Beste! :-)

EXPERT''S REPLY
Subject:
Posted by: Cyberdoc | 23/11/2010
Caileen

Ongelukkig is Dr Bets eers Woensdag terug en aangesien ek nie weet wat jou eerste navraag was nie, kan ek nie van veel hulp wees nie. Jy kan of vir my ''n volledige navraag stuur of jy kan wag tot en met Woensdag en weer hierdie uitslae " Post" .


Dankie
Dokter Bets is die Beste! :-)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Caileen
EBV VCA IGM NEGATIVE - teken dat jy nie nou EBV het nie (in laaste 2 weke nie); EBV VCA IGG A POSITVE, EBNA A POSITIVE,
EBV EA A POSITIVE - jy het al EBV infeksie gehad.
Hemoglobien 8.6, micrositose - kan dui op yster gebrek anemie
Die left shift neutrofiele, verhoogde witseltelling dui op fisiologiese response op infeksie
Die flow cytometry kyk na die verskillende wit sel tipes om te kyk of daar abnormaliteite is in die bloed self.
Al gee ek nou vir jou inligting oor wat bloedtoetse kan beteken moet jy onthou hy kyk na die hele prentjie ( ek sien net 'n stukkie van die legkaart) Dit lyk vir my of hy dinge heel goed onder beheer het, al voel jy waarskynlik gefrustreer omdat hulle nog nie 'n defnitiewe diagnose kon maak nie. Byt maar vas - ek dink hy doen regtig alles wat hy kan. Mens wil ook nou nie jou pasient bankrot toets of uitbloei met toetse nie, so mens doen maar bietjies bietjies op 'n slag!
Sterkte - dink aan jou
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/25

Hallo Caileen
EBV VCA IGM NEGATIVE - teken dat jy nie nou EBV het nie (in laaste 2 weke nie); EBV VCA IGG A POSITVE, EBNA A POSITIVE,
EBV EA A POSITIVE - jy het al EBV infeksie gehad.
Hemoglobien 8.6, micrositose - kan dui op yster gebrek anemie
Die left shift neutrofiele, verhoogde witseltelling dui op fisiologiese response op infeksie
Die flow cytometry kyk na die verskillende wit sel tipes om te kyk of daar abnormaliteite is in die bloed self.
Al gee ek nou vir jou inligting oor wat bloedtoetse kan beteken moet jy onthou hy kyk na die hele prentjie ( ek sien net 'n stukkie van die legkaart) Dit lyk vir my of hy dinge heel goed onder beheer het, al voel jy waarskynlik gefrustreer omdat hulle nog nie 'n defnitiewe diagnose kon maak nie. Byt maar vas - ek dink hy doen regtig alles wat hy kan. Mens wil ook nou nie jou pasient bankrot toets of uitbloei met toetse nie, so mens doen maar bietjies bietjies op 'n slag!
Sterkte - dink aan jou
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement