advertisement
Question
Posted by: Helena | 2012-05-29

Terugvoering

Goeie mô re Dr

Ek het my uitslae ontvang en ek is bevrees dit was slegte nuus. Alhoewel ek baie mooi by my lae GI plan gehou het, het my glukose vlak vanaf 12 na 15 gestyg.

Na my bekommernis hieroor, het hy my Glucophage van 1x500mg pil na 2 per dag vermeerder. Ek het ook vir hom vertel van die Antagolin, waarop hy gesê  het dit is " worth a try" 

So ek drink nou 1xGlucophage in die oggend en aand en die Antagolin in die middag.

Ek het my eet gewoontes nog aangepas. Eet nou geen butternut, mielies of ertjies nie. (al 3 van my gunsteling kosse)

Ek gaan oor 2 maande weer vir toetse, sal vir Dr op hoogte hou.

Tans: 4kg en 37cm verloor in 2maande.

Lekker daggie verder.

Groetetjies,
Helena

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Helena
Ek is inderdaad jammer om te verneem dat jou glukosevlak gestyg het, maar jou verliese aan gewig en cm is tog baie positief. Jy moet net nie moed verloor nie. Ek hou duim vas dat die dieetkundige vir jou nou sal bystaan en dat jy verder goed sal vorder.
Een treetjie op 'n slag
Groetnis
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012-05-30

Beste Helena
Ek is inderdaad jammer om te verneem dat jou glukosevlak gestyg het, maar jou verliese aan gewig en cm is tog baie positief. Jy moet net nie moed verloor nie. Ek hou duim vas dat die dieetkundige vir jou nou sal bystaan en dat jy verder goed sal vorder.
Een treetjie op 'n slag
Groetnis
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement