advertisement
Question
Posted by: Caileen | 2010/12/01

Terugvoering


Dr Bets, baie dankie vir jou liefde en die goeie raad.

Ek stem saam, ek gaan liewer nie nou Google nie - het al gesien hoe scary die internet kan wees.

Intussen het ek 4 vriendinne gekry op die forum. Wow, wonderlike vriendinne wat so bemoedigend is! Dit help baie om die tyd om te kry.

My wbc is nie na wense om te begin met chemo nie. Alles word nog maar op die stadium gemonitor. Dok is reg, die rede hoekom ek in ''n privaat kamer le is om my te beskerm teen infeksie en ek dog omdat hulle gedink het ek het vigs of een of ander aansteeklike siekte. Nou voel ek ook sommer beter!

As alles goed gaan mag ek dalk Saterdag vir ''n paar ure huis toe gaan. Ek sal my geboorte reg verkoop om net weer in my eie bed te kan slaap!

Groete tot later

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Caileen
Ek hou duime vas vir jou dat jy kan huis toe gaan! Baie keer behandel hulle nie eers B sel leukemie nie, maar hou dit net dop totdat hulle voel daar is 'n rede om te behandel. Gelukkig is dit stiller in 'n privaat kamer (maar seker ook bietjie eensaam)Maar jy het 'n goeie dokter wat mooi na jou sal kyk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Magda | 2010/12/02

Hi CaiLeen,
Is bly dit gaan beter met jou,
Geniet Saterdag by jou mense en pas jou op
groete
Magda

Reply to Magda
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/01

Hi Caileen
Ek hou duime vas vir jou dat jy kan huis toe gaan! Baie keer behandel hulle nie eers B sel leukemie nie, maar hou dit net dop totdat hulle voel daar is 'n rede om te behandel. Gelukkig is dit stiller in 'n privaat kamer (maar seker ook bietjie eensaam)Maar jy het 'n goeie dokter wat mooi na jou sal kyk.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement