advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2010/09/27

Terugvoer oor bloedtoetse

Hi Doc,

Ek het oproep gekry dat GP my wil sien oor my bloedtoetse en ''''n vriendin het solank vir my die bloede aangevra.
Ferritien is 182 wat baie hoog is en CRP is 8, wat infektief is. En my HDL is 5,4. Maar andersins weet ek nie of iets vir hom aanduidend kan wees van wat aangaan met my keel nie. My TSH was normaal (2,7) en al die ander bloede normaal. Ek sal Vrydag kan gaan vir die sonar op Skildklier.

En die Nexium wat ek nou al vir 10 dae drink help nie. Simptome verbeter nie. Keel nog seer en rooi en stem hees later in die dag.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagezENT Expert

Geagte Gesiggie

Sterkte.

Groete

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement