advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2010/06/21

Terugvoer: Insident met Internis

Baie dankie Doc en almal wat geantwoord het. Ek het lank oor die saak gebid en bietjie navraag gedoen oor die Dokter (Internis of Cardio: Dr. Danheimer van Eugene Marais) en ek het besluit ek gaan net vir haar bid. Ek moet eintlik vir haar dankie sê  want a.g.v. haar uitbarsting het sy my op my knieë  gedwing en lewe ek nou nader aan God as ooit van tevore.

Baie dankie vir ''n puik diens.

Lekker dag,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Dis nie maklik om die ander wang te draai en so iemand nie terug te wil kry nie! Maar ek dink jy sal geseën word vir jou gesindheid. Ek dink nog jy moet kyk of daar nie 'n geleendheid op kom om op 'n mooi manier vir haar te vertel hoe seer dit jou gemaak het nie = al is dit net om haar twee keer te laat dink voor sy jou ooit weer so behandel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/21

Hallo Gesiggie
Dis nie maklik om die ander wang te draai en so iemand nie terug te wil kry nie! Maar ek dink jy sal geseën word vir jou gesindheid. Ek dink nog jy moet kyk of daar nie 'n geleendheid op kom om op 'n mooi manier vir haar te vertel hoe seer dit jou gemaak het nie = al is dit net om haar twee keer te laat dink voor sy jou ooit weer so behandel.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement